William Katt

William Katt (gebore 16 Februarie 1951) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Carrie (1976), House (1985), en The Man from Earth (2007), en in die televisiereeks The Greatest American Hero (1981).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search